24 Daarom is die woord van die ware Heer, Jehovah van die leërs, die Magtige van Israel:+ “Ha! Ek sal my vrymaak van my teenstanders, en ek sal my wreek+ op my vyande.+
13 En my toorn sal beslis uitwoed,+ en ek sal my woede teen hulle tot bedaring bring+ en myself troos;+ en hulle sal moet weet dat ek, Jehovah, in my aandrang op uitsluitlike toegewydheid+ gespreek het, wanneer ek my woede teen hulle laat uitwoed.