Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 60:19
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 19 Vir jou sal die son nie meer bedags ’n lig wees nie, en as glans sal die maan nie meer vir jou lig gee nie. En Jehovah moet vir jou ’n lig word wat tot onbepaalde tyd bestaan,+ en jou God jou prag.+

  • Maleagi 4:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En vir julle wat my naam vrees, sal die son van regverdigheid beslis skyn,+ met genesing in sy vleuels;+ en julle sal uitgaan en die grond soos vetgemaakte kalwers omwoel.”+

  • Lukas 2:32
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 32 ’n lig+ om die sluier+ te verwyder van die nasies+ en ’n heerlikheid van u volk Israel.”

  • 1 Petrus 4:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 As julle vir die naam van Christus gesmaad word,+ is julle gelukkig,+ omdat die gees van heerlikheid, ja, die gees van God, op julle rus.+

  • Openbaring 22:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 En daar sal nie meer nag wees nie,+ en hulle het geen lamplig nodig nie, en ook het hulle nie sonlig nie, want Jehovah God sal hulle verlig,+ en hulle sal vir ewig en altyd as konings heers.+

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privacy Settings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel