-
Jesaja 14:2Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
2 En volke sal hulle neem en hulle na hulle eie plek bring, en die huis van Israel sal hulle vir hulle neem as ’n besitting in die land van Jehovah, as diensknegte en as diensmeisies;+ en hulle sal die gevangenemers+ word van dié wat hulle gevange hou, en hulle sal dié wat hulle gedryf het om te werk,+ in onderworpenheid hê.
-
-
Jesaja 45:14Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
14 Só het Jehovah gesê: “Die onbetaalde arbeiders van Egipte+ en die koopmanne van Etiopië en die Sabeërs,+ lang manne,+ sal na jou toe oorkom, en hulle sal joune word.+ Agter jou sal hulle loop; in boeie+ sal hulle oorkom, en voor jou sal hulle hulle neerbuig.+ Tot jou sal hulle bid en sê: ‘God is inderdaad in eenheid met jou,+ en daar is geen ander nie; daar is geen ander God nie.’”+
-