Psalm 48:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Mooi weens sy verhewenheid, die vreugde van die hele aarde,+Is die berg Sion aan die afgeleë kante van die noorde,+Die stad van die Grootse Koning.+ Psalm 87:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Glorieryke dinge word van jou gesê, o stad van die ware God.+ Sela. Jesaja 62:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 En die mense sal hulle beslis die heilige volk noem,+ dié wat deur Jehovah teruggekoop is;+ en jy sal genoem word: Gesoekte, ’n Stad wat nie heeltemal verlaat is nie.+ Hebreërs 12:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Maar julle het ’n berg Sion genader+ en ’n stad+ van die lewende God, hemelse Jerusalem,+ en tienduisende engele,+
2 Mooi weens sy verhewenheid, die vreugde van die hele aarde,+Is die berg Sion aan die afgeleë kante van die noorde,+Die stad van die Grootse Koning.+
12 En die mense sal hulle beslis die heilige volk noem,+ dié wat deur Jehovah teruggekoop is;+ en jy sal genoem word: Gesoekte, ’n Stad wat nie heeltemal verlaat is nie.+
22 Maar julle het ’n berg Sion genader+ en ’n stad+ van die lewende God, hemelse Jerusalem,+ en tienduisende engele,+