17 Daarom het hy die koning van die Galdeërs+ teen hulle laat optrek, wat hulle jong manne in die huis van hulle heiligdom+ met die swaard doodgemaak het,+ en ook het hy geen medelye vir jong man of maagd, oue of afgeleefde gevoel nie.+ Alles het Hy in sy hand gegee.
17 “Want ek sal vir jou genesing teweegbring, en van jou wonde sal ek jou genees”,+ is die woord van Jehovah. “Want ’n weggejaagde vrou het hulle jou genoem:+ ‘Dit is Sion, na wie niemand soek nie.’”+
10 “Só het Jehovah gesê: ‘In hierdie plek waarvan julle sal sê dat dit woes is, sonder mens en sonder mak dier, in die stede van Juda en in die strate van Jerusalem wat verlate is,+ sonder mens en sonder inwoner en sonder mak dier, sal weer gehoor word+
27 Want daar staan geskrywe: “Wees bly, onvrugbare vrou wat nie geboorte gee nie; breek uit en roep hard uit, vrou wat nie geboortepyne het nie; want die kinders van die verlate vrou is talryker as dié van haar wat die man het.”+