Psalm 22:26 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 26 Die sagmoediges sal eet en versadig word;+Dié wat Jehovah soek, sal hom loof.+Mag julle hart vir ewig lewe.+ Psalm 34:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 In Jehovah sal my siel roem;+Die sagmoediges sal hoor en sal bly wees.+ Matteus 11:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Die blindes sien weer,+ en die kreupeles+ loop rond, die melaatses+ word gereinig en die dowes+ hoor, en die dooies+ word opgewek, en aan die armes word die goeie nuus+ bekend gemaak;
26 Die sagmoediges sal eet en versadig word;+Dié wat Jehovah soek, sal hom loof.+Mag julle hart vir ewig lewe.+
5 Die blindes sien weer,+ en die kreupeles+ loop rond, die melaatses+ word gereinig en die dowes+ hoor, en die dooies+ word opgewek, en aan die armes word die goeie nuus+ bekend gemaak;