Psalm 147:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Hy genees+ die gebrokenes van hart+En verbind hulle pynlike plekke.+ 2 Korintiërs 7:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 Nietemin het God, wat die terneergedruktes vertroos,+ ons deur die teenwoordigheid van Titus vertroos;
6 Nietemin het God, wat die terneergedruktes vertroos,+ ons deur die teenwoordigheid van Titus vertroos;