22 volgens die dae waarop die Jode van hulle vyande gerus het+ en die maand wat vir hulle van droefheid in blydskap en van rou+ in ’n goeie dag verander is, om dit te vier as dae van feesmaal en blydskap en waarop porsies aan mekaar+ en geskenke aan die armes+ gestuur is.