Psalm 92:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 Die regverdige sal bloei soos ’n palmboom;+Soos ’n seder op die Liʹbanon sal hy groot word.+ Matteus 7:17 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 17 Net so bring elke goeie boom goeie vrugte voort, maar elke slegte boom bring waardelose vrugte voort;+
17 Net so bring elke goeie boom goeie vrugte voort, maar elke slegte boom bring waardelose vrugte voort;+