Deuteronomium 1:39 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 39 Wat julle kindertjies betref van wie julle gesê het: “Hulle sal roofgoed word!”+ en julle kinders wat vandag geen goed of kwaad ken nie, hulle sal daar ingaan, en aan hulle sal ek dit gee, en hulle sal dit in besit neem.
39 Wat julle kindertjies betref van wie julle gesê het: “Hulle sal roofgoed word!”+ en julle kinders wat vandag geen goed of kwaad ken nie, hulle sal daar ingaan, en aan hulle sal ek dit gee, en hulle sal dit in besit neem.