Jesaja 65:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 En julle sal julle naam beslis by my uitverkorenes vir ’n eed agterlaat, en die Soewereine Heer Jehovah sal julle elkeen afsonderlik doodmaak,+ maar sy knegte sal hy by ’n ander naam noem,+ Jeremia 33:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 In dié dae sal Juda gered word+ en sal Jerusalem in veiligheid woon.+ En dit sal genoem word: Jehovah is ons regverdigheid.’”+
15 En julle sal julle naam beslis by my uitverkorenes vir ’n eed agterlaat, en die Soewereine Heer Jehovah sal julle elkeen afsonderlik doodmaak,+ maar sy knegte sal hy by ’n ander naam noem,+
16 In dié dae sal Juda gered word+ en sal Jerusalem in veiligheid woon.+ En dit sal genoem word: Jehovah is ons regverdigheid.’”+