Eksodus 20:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 maar liefderyke goedhartigheid bewys teenoor die duisendste geslag in die geval van dié wat my liefhet en my gebooie onderhou.+ Psalm 63:3 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 3 Omdat u liefderyke goedhartigheid beter is as die lewe,+Sal my lippe u prys.+ Psalm 107:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Laat mense Jehovah dank vir sy liefderyke goedhartigheid+En vir sy wonderlike werke teenoor die mensekinders.+ Psalm 136:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 136 DANK Jehovah, want hy is goed:+Want sy liefderyke goedhartigheid is tot onbepaalde tyd;+
6 maar liefderyke goedhartigheid bewys teenoor die duisendste geslag in die geval van dié wat my liefhet en my gebooie onderhou.+
8 Laat mense Jehovah dank vir sy liefderyke goedhartigheid+En vir sy wonderlike werke teenoor die mensekinders.+