1 Konings 8:66 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 66 Op die agtste dag het hy die volk weggestuur;+ en hulle het die koning begin seën en na hulle huise gegaan, bly+ en vrolik van hart+ oor al die goeie+ wat Jehovah vir sy kneg Dawid en vir sy volk Israel gedoen het. Psalm 31:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Hoe oorvloedig is u goedheid tog,+ wat u as ’n skat bewaar het vir dié wat u vrees!+Wat u bewys het aan dié wat hulle toevlug tot u neem,Voor die oë van die mensekinders.+
66 Op die agtste dag het hy die volk weggestuur;+ en hulle het die koning begin seën en na hulle huise gegaan, bly+ en vrolik van hart+ oor al die goeie+ wat Jehovah vir sy kneg Dawid en vir sy volk Israel gedoen het.
19 Hoe oorvloedig is u goedheid tog,+ wat u as ’n skat bewaar het vir dié wat u vrees!+Wat u bewys het aan dié wat hulle toevlug tot u neem,Voor die oë van die mensekinders.+