Eksodus 14:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Toe het die engel+ van die ware God wat voor die kamp van Israel uit getrek het, weggetrek en na hulle agterhoede gegaan, en die wolkkolom het van hulle voorhoede weggetrek en agter hulle gaan staan.+ Eksodus 23:20 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 20 “Kyk, ek stuur ’n engel+ voor jou uit om jou op die pad te bewaar en om jou na die plek te bring wat ek gereedgemaak het.+
19 Toe het die engel+ van die ware God wat voor die kamp van Israel uit getrek het, weggetrek en na hulle agterhoede gegaan, en die wolkkolom het van hulle voorhoede weggetrek en agter hulle gaan staan.+
20 “Kyk, ek stuur ’n engel+ voor jou uit om jou op die pad te bewaar en om jou na die plek te bring wat ek gereedgemaak het.+