Eksodus 6:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 “Daarom, sê vir die kinders van Israel: ‘Ek is Jehovah, en ek sal julle beslis onder die las van die Egiptenaars uitlei en julle van hulle slawerny verlos,+ en ek sal julle inderdaad terugeis met ’n uitgestrekte arm en met groot strafgerigte.+ Eksodus 15:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 Skrik en angs sal op hulle val.+Weens die grootheid van u arm sal hulle bewegingloos wees soos ’n klip,Totdat u volk+ verbytrek, o Jehovah,Totdat die volk wat u voortgebring het,+ verbytrek.+
6 “Daarom, sê vir die kinders van Israel: ‘Ek is Jehovah, en ek sal julle beslis onder die las van die Egiptenaars uitlei en julle van hulle slawerny verlos,+ en ek sal julle inderdaad terugeis met ’n uitgestrekte arm en met groot strafgerigte.+
16 Skrik en angs sal op hulle val.+Weens die grootheid van u arm sal hulle bewegingloos wees soos ’n klip,Totdat u volk+ verbytrek, o Jehovah,Totdat die volk wat u voortgebring het,+ verbytrek.+