17 Wat my betref, kyk, ek laat die hart van die Egiptenaars onversetlik word,+ sodat hulle agter hulle aan sal intrek en sodat ek vir my heerlikheid kan verkry deur middel van Farao en sy hele krygsmag, sy strydwaens en sy ruiters.+
17 Want die Skrifgedeelte sê vir Farao: “Juis om dié rede het ek jou laat voortbestaan, dat ek in verband met jou my krag kan toon, en dat my naam oor die hele aarde bekend gemaak kan word.”+