Psalm 18:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 En die aarde het begin skud en bewe,+Ja, die fondamente van die berge het in beroering geraak,+En hulle het heen en weer bly skud omdat hy vertoornd was.+ Psalm 68:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Het die aarde gebewe,+Ook het die hemel gedrup weens God;+Hierdie Sinai het gebewe weens God,+ die God van Israel.+
7 En die aarde het begin skud en bewe,+Ja, die fondamente van die berge het in beroering geraak,+En hulle het heen en weer bly skud omdat hy vertoornd was.+
8 Het die aarde gebewe,+Ook het die hemel gedrup weens God;+Hierdie Sinai het gebewe weens God,+ die God van Israel.+