Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Psalm 46:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 “GEE toe en weet dat ek God is.+

      Ek sal verhef word onder die nasies,+

      Ek sal verhef word op die aarde.”+

  • Esegiël 36:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 ‘En ek sal beslis my groot naam heilig,+ wat onder die nasies ontheilig is, wat julle onder hulle ontheilig het; en die nasies sal moet weet dat ek Jehovah is’,+ is die woord van die Soewereine Heer Jehovah, ‘wanneer ek onder julle geheilig word voor hulle oë.+

  • Matteus 6:9
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 9 “Julle moet dan só bid:+

      “‘Ons Vader in die hemele, laat u naam+ geheilig word.+

Afrikaanse publikasies (1975-2026)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel