Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 31:27
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 27 Want ek—ek ken jou opstandigheid+ en jou hardnekkigheid+ goed. As julle, terwyl ek vandag nog by julle in die lewe is, opstandig in julle gedrag teenoor Jehovah was,+ hoeveel te meer dan ná my dood!

  • Nehemia 9:29
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 29 Hoewel u teen hulle getuig het+ om hulle na u wet+ terug te bring, het hulle vermetel gehandel+ en nie na u gebooie geluister nie; en hulle het teen u regterlike beslissings+ gesondig,+ waardeur ’n mens, as hy dit nakom, ook sal lewe.+ En hulle het voortdurend ’n wederstrewige skouer gebied,+ en hulle nek het hulle verhard,+ en hulle het nie geluister nie.+

  • Jesaja 1:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 Hoor,+ o hemele, en luister, o aarde, want Jehovah het gespreek: “Kinders het ek grootgemaak en opgevoed,+ maar hulle het teen my in opstand gekom.+

  • Jeremia 5:23
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 23 Maar hierdie volk het ’n wederstrewige en opstandige hart gekry; hulle het afgewyk en bly hulle weg bewandel.+

  • Jeremia 6:28
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 28 Hulle is almal die hardkoppigste mense,+ wat as lasteraars rondgaan+—koper en yster. Hulle is almal verderflik.+

  • Sagaria 7:11
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 11 Maar hulle het bly weier om aandag te skenk,+ en hulle het voortdurend ’n wederstrewige skouer gebied,+ en hulle ore het hulle te ongevoelig gemaak om te hoor.+

  • Handelinge 7:51
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 51 “Hardkoppiges en onbesnedenes van hart+ en ore, julle weerstaan altyd die heilige gees; soos julle voorvaders gedoen het, so doen julle.+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel