7 Laat die goddelose sy weg verlaat+ en die slegte mens sy gedagtes;+ en laat hom tot Jehovah terugkeer, wat hom barmhartig sal wees,+ en tot ons God, want hy sal ryklik vergewe.+
7 Hulle voete bly na pure slegtheid hardloop,+ en hulle is haastig om onskuldige bloed te vergiet.+ Hulle gedagtes is skadelike gedagtes;+ plundering en verbreking is op hulle grootpaaie.+
12 En hulle het gesê: “Dit is hopeloos!+ Want ons sal volgens ons eie gedagtes wandel, en ons gaan elkeen volgens die wederstrewigheid van sy slegte hart handel.”+