9 En die inwoners van die stede van Israel sal beslis uitgaan en die wapens en klein skilde en groot skilde verbrand en vure aanpak daarmee—met die boë en met die pyle en met die handstokke en met die lanse; en daarmee sal hulle sewe jaar lank vuur moet maak.+