24 Daarbenewens het Agas die voorwerpe+ van die huis van die ware God bymekaargebring en die voorwerpe van die huis van die ware God stukkend gekap+ en die deure+ van die huis van Jehovah toegemaak en op elke hoek in Jerusalem vir hom altare gemaak.+
25 omdat hulle my verlaat het+ en vir ander gode offerrook laat opgaan het,+ om my met al die dade van hulle hande+ aanstoot te gee+ en sodat my woede+ oor hierdie plek uitgestort en nie geblus sal word nie.’”+