-
Esra 4:3Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
-
-
3 Maar Serubbaʹbel en Jeʹsua+ en die res van die hoofde+ van die vaderhuise van Israel het vir hulle gesê: “Julle het niks met ons te doen wat die bou van ’n huis vir ons God betref nie,+ want óns sal saam vir Jehovah, die God van Israel, bou, net soos koning Kores,+ die koning van Persië, ons beveel het.”
-