Matteus 5:35 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 35 ook nie by die aarde nie, omdat dit die voetbank+ van sy voete is; ook nie by Jerusalem nie, omdat dit die stad+ van die groot Koning is. Handelinge 7:49 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 49 ‘Die hemel is my troon+ en die aarde is my voetbank.+ Watter soort huis sal julle vir my bou? sê Jehovah. Of wat is die plek vir my rus?+
35 ook nie by die aarde nie, omdat dit die voetbank+ van sy voete is; ook nie by Jerusalem nie, omdat dit die stad+ van die groot Koning is.
49 ‘Die hemel is my troon+ en die aarde is my voetbank.+ Watter soort huis sal julle vir my bou? sê Jehovah. Of wat is die plek vir my rus?+