Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Deuteronomium 14:8
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 8 Ook die vark,+ want hy het gesplete hoewe, maar is geen herkouer nie. Hy is vir julle onrein. Niks van hulle vleis mag julle eet nie, en aan hulle karkasse mag julle nie raak nie.+

  • Jesaja 65:4
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 4 wat tussen die grafte sit,+ wat ook die nag in die waghutte deurbring, wat varkvleis eet,+ terwyl die sous van bedorwe dinge+ in hulle houers is;

  • Jesaja 66:17
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 17 Dié wat hulleself heilig en hulleself reinig vir die tuine+ agter een wat in die middel is, wat varkvleis+ en weersinwekkende dinge eet, selfs springmuise,+ hulle almal sal saam aan hulle einde kom”, is die woord van Jehovah.

Afrikaanse publikasies (1975-2021)
Teken af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2021 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel