Matteus 24:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 En hy sal sy engele uitstuur met ’n harde trompetgeskal,+ en hulle sal sy uitverkorenes+ bymekaarmaak uit die vier windstreke,+ van die een einde van die hemele af tot die ander einde daarvan.
31 En hy sal sy engele uitstuur met ’n harde trompetgeskal,+ en hulle sal sy uitverkorenes+ bymekaarmaak uit die vier windstreke,+ van die een einde van die hemele af tot die ander einde daarvan.