13 Daarom, só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: “Kyk! My knegte sal eet,+ maar julle sal honger ly.+ Kyk! My knegte sal drink,+ maar julle sal dors wees.+ Kyk! My knegte sal bly wees,+ maar julle sal beskaamd staan.+
18 En julle sal beslis weer die onderskeid sien tussen ’n regverdige en ’n goddelose,+ tussen iemand wat God dien en iemand wat hom nie gedien het nie.”+