Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 34:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 “Want in die hemel sal my swaard+ beslis drup. Kyk! Op Edom sal dit afkom,+ en op die volk wat in geregtigheid deur my aan vernietiging+ oorgegee is.

  • Jeremia 25:33
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 33 En dié wat deur Jehovah omgebring is, sal dié dag beslis van die een einde van die aarde tot die ander einde van die aarde lê.+ Daar sal nie oor hulle geweeklaag word nie, en ook sal hulle nie versamel of begrawe word nie.+ Soos mis op die oppervlak van die aarde sal hulle word.’+

  • Esegiël 38:21
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 21 “‘En ek sal deur my hele bergstreek ’n swaard teen hom oproep’, is die woord van die Soewereine Heer Jehovah.+ ‘Die swaard van elkeen sal teen sy eie broer wees.+

  • Joël 3:14
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 14 Menigtes, menigtes is in die laagvlakte van die beslissing,+ want die dag van Jehovah is naby in die laagvlakte van die beslissing.+

  • Openbaring 19:18
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 18 sodat julle die vlesige+ dele van konings en die vlesige dele van militêre bevelvoerders en die vlesige dele van sterk manne+ en die vlesige dele van perde+ en van dié wat op hulle sit, en die vlesige dele van almal, van vrygeborenes sowel as van slawe en van klein en groot, kan eet.”

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel