Levitikus 20:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 “‘Wat die siel betref wat hom tot die geestemediums+ en die beroepsvoorspellers+ van gebeure wend om onsedelike gemeenskap met hulle te hê, ek sal beslis my aangesig teen dié siel rig en hom uitroei onder sy volk uit.+ Deuteronomium 18:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 of wat ’n towerspreuk oor ander uitspreek+ of ’n geestemedium+ of ’n beroepsvoorspeller van gebeure om inligting vra+ of die dooies raadpleeg+ nie.
6 “‘Wat die siel betref wat hom tot die geestemediums+ en die beroepsvoorspellers+ van gebeure wend om onsedelike gemeenskap met hulle te hê, ek sal beslis my aangesig teen dié siel rig en hom uitroei onder sy volk uit.+
11 of wat ’n towerspreuk oor ander uitspreek+ of ’n geestemedium+ of ’n beroepsvoorspeller van gebeure om inligting vra+ of die dooies raadpleeg+ nie.