Spreuke 4:19 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 19 Die weg van die goddeloses is soos die donker;+ hulle het nie geweet waaroor hulle bly struikel nie.+ Sefanja 1:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Dié dag is ’n dag van grimmigheid, ’n dag van benoudheid en van angs,+ ’n dag van storms en van verwoesting, ’n dag van duisternis en van somberheid,+ ’n dag van wolke en van dik donkerheid, Matteus 8:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 terwyl die kinders van die koninkryk+ in die duisternis daar buite gegooi sal word. Dáár sal hulle gehuil en die gekners van hulle tande wees.”+
19 Die weg van die goddeloses is soos die donker;+ hulle het nie geweet waaroor hulle bly struikel nie.+
15 Dié dag is ’n dag van grimmigheid, ’n dag van benoudheid en van angs,+ ’n dag van storms en van verwoesting, ’n dag van duisternis en van somberheid,+ ’n dag van wolke en van dik donkerheid,
12 terwyl die kinders van die koninkryk+ in die duisternis daar buite gegooi sal word. Dáár sal hulle gehuil en die gekners van hulle tande wees.”+