Handelinge 8:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Toe het daar groot vreugde in dié stad ontstaan.+ Filippense 4:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Verbly julle altyd in die Here.+ Weer eens sal ek sê: Verbly julle!+ 1 Petrus 1:8 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 8 Hoewel julle hom nooit gesien het nie, het julle hom lief.+ Hoewel julle hom nie nou aanskou nie, beoefen julle tog geloof in hom en verbly julle julle grootliks met ’n onuitspreeklike en verheerlikte vreugde,
8 Hoewel julle hom nooit gesien het nie, het julle hom lief.+ Hoewel julle hom nie nou aanskou nie, beoefen julle tog geloof in hom en verbly julle julle grootliks met ’n onuitspreeklike en verheerlikte vreugde,