Genesis 49:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 Die septer sal van Juda nie wyk nie,+ ook nie die aanvoerderstaf tussen sy voete uit nie, totdat Silo kom;+ en aan hom sal die gehoorsaamheid van die volke behoort.+ Psalm 2:6 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 6 En sê: “Ek, ja ek, het my koning ingehuldig+Op Sion,+ my heilige berg.”+ Lukas 22:29 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 29 en ek sluit ’n verbond met julle, net soos my Vader ’n verbond+ met my gesluit het, vir ’n koninkryk,+ Openbaring 19:16 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 16 En op sy bokleed, ja, op sy dy, het hy ’n naam wat geskryf is: Koning van die konings en Here van die here.+
10 Die septer sal van Juda nie wyk nie,+ ook nie die aanvoerderstaf tussen sy voete uit nie, totdat Silo kom;+ en aan hom sal die gehoorsaamheid van die volke behoort.+
29 en ek sluit ’n verbond met julle, net soos my Vader ’n verbond+ met my gesluit het, vir ’n koninkryk,+
16 En op sy bokleed, ja, op sy dy, het hy ’n naam wat geskryf is: Koning van die konings en Here van die here.+