1 Korintiërs 15:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 Want net soos almal in Adam sterf,+ só sal almal ook in die Christus lewend gemaak word.+ Hebreërs 9:12 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 12 het hy, nee, nie met die bloed+ van bokke en van jong bulle nie, maar met sy eie bloed,+ eens en vir altyd in die heiligdom ingegaan en ’n ewige verlossing vir ons verkry.+ Openbaring 1:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 en die lewende;+ en ek het doodgegaan,+ maar kyk! ek lewe vir ewig en altyd,+ en ek het die sleutels van die dood+ en van Haʹdes.+
12 het hy, nee, nie met die bloed+ van bokke en van jong bulle nie, maar met sy eie bloed,+ eens en vir altyd in die heiligdom ingegaan en ’n ewige verlossing vir ons verkry.+
18 en die lewende;+ en ek het doodgegaan,+ maar kyk! ek lewe vir ewig en altyd,+ en ek het die sleutels van die dood+ en van Haʹdes.+