Jesaja 32:18 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 18 En my volk sal in ’n vreedsame woonplek en in wonings van volle vertroue en in ongestoorde rusplekke woon.+ Johannes 14:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 Ek laat vir julle vrede na, ek gee julle my vrede.+ Ek gee dit nie vir julle soos die wêreld dit gee nie. Moenie dat julle hart verontrus word of van vrees ineenkrimp nie.
18 En my volk sal in ’n vreedsame woonplek en in wonings van volle vertroue en in ongestoorde rusplekke woon.+
27 Ek laat vir julle vrede na, ek gee julle my vrede.+ Ek gee dit nie vir julle soos die wêreld dit gee nie. Moenie dat julle hart verontrus word of van vrees ineenkrimp nie.