Lukas 1:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 Hy sal groot wees+ en die Seun van die Allerhoogste genoem word;+ en Jehovah God sal hom die troon+ van sy vader Dawid gee,+ Openbaring 3:7 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 7 “En skryf aan die engel+ van die gemeente in Filadelʹfia: Hierdie dinge sê hy wat heilig is,+ wat waaragtig is,+ wat die sleutel van Dawid het,+ wat oopmaak sodat niemand sal sluit nie, en sluit sodat niemand oopmaak nie:
32 Hy sal groot wees+ en die Seun van die Allerhoogste genoem word;+ en Jehovah God sal hom die troon+ van sy vader Dawid gee,+
7 “En skryf aan die engel+ van die gemeente in Filadelʹfia: Hierdie dinge sê hy wat heilig is,+ wat waaragtig is,+ wat die sleutel van Dawid het,+ wat oopmaak sodat niemand sal sluit nie, en sluit sodat niemand oopmaak nie: