5 “En in liefderyke goedhartigheid sal ’n troon beslis stewig gevestig word;+ en iemand sal in waaragtigheid daarop sit in die tent van Dawid,+ terwyl hy regspreek en geregtigheid soek en gou is in regverdigheid.”+
30 Ek kan hoegenaamd niks op eie inisiatief doen nie; net soos ek hoor, oordeel ek; en die oordeel wat ek vel, is regverdig,+ omdat ek nie my eie wil soek nie, maar die wil+ van hom wat my gestuur het.