2 Konings 19:31 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 31 Want uit Jerusalem sal ’n oorblyfsel uitgaan,+ en van die berg Sion af dié wat ontkom.+ Die ywer+ van Jehovah van die leërs sal dit doen. Jesaja 37:32 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 32 Want uit Jerusalem sal ’n oorblyfsel uitgaan,+ en van die berg Sion af dié wat ontkom.+ Die ywer van Jehovah van die leërs sal dit doen.+ Esegiël 36:22 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 22 “Daarom, sê vir die huis van Israel: ‘Só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: “Ek doen dit nie ter wille van julle nie, o huis van Israel, maar ter wille van my heilige naam, wat julle ontheilig het onder die nasies waar julle gekom het.”’+
31 Want uit Jerusalem sal ’n oorblyfsel uitgaan,+ en van die berg Sion af dié wat ontkom.+ Die ywer+ van Jehovah van die leërs sal dit doen.
32 Want uit Jerusalem sal ’n oorblyfsel uitgaan,+ en van die berg Sion af dié wat ontkom.+ Die ywer van Jehovah van die leërs sal dit doen.+
22 “Daarom, sê vir die huis van Israel: ‘Só het die Soewereine Heer Jehovah gesê: “Ek doen dit nie ter wille van julle nie, o huis van Israel, maar ter wille van my heilige naam, wat julle ontheilig het onder die nasies waar julle gekom het.”’+