14 en hulle het nie geluister nie, maar het hulle nek bly verhard+ soos die nek van hulle voorvaders wat nie geloof in Jehovah hulle God beoefen+ het nie;
6 “‘En wat my betref, ek het julle ook reinheid van tande gegee+ in al julle stede en gebrek aan brood in al julle plekke;+ maar julle het nie tot my teruggekeer nie’,+ is die woord van Jehovah.