Amos 6:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Trek oor na Kalne en kyk; en gaan daarvandaan na die volkryke Hamat,+ en gaan af na Gat+ van die Filistyne. Is hulle beter as hierdie koninkryke, of is hulle gebied groter as julle gebied?+
2 Trek oor na Kalne en kyk; en gaan daarvandaan na die volkryke Hamat,+ en gaan af na Gat+ van die Filistyne. Is hulle beter as hierdie koninkryke, of is hulle gebied groter as julle gebied?+