2 Konings 19:13 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 13 Waar is hy—die koning van Hamat+ en die koning van Arpad+ en die koning van die stede Sefarwaʹim, Hena en Iwwa?’”+ Jeremia 49:23 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 23 Oor Damaskus:+ “Hamat+ en Arpad+ het beskaamd gestaan, want hulle het ’n slegte berig gehoor. Hulle het inmekaargestort.+ In die see is daar angstige besorgdheid; dit kan nie rustig bly nie.+
13 Waar is hy—die koning van Hamat+ en die koning van Arpad+ en die koning van die stede Sefarwaʹim, Hena en Iwwa?’”+
23 Oor Damaskus:+ “Hamat+ en Arpad+ het beskaamd gestaan, want hulle het ’n slegte berig gehoor. Hulle het inmekaargestort.+ In die see is daar angstige besorgdheid; dit kan nie rustig bly nie.+