2 Konings 17:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 En die koning van Assiʹrië het teen die hele land opgetrek en het na Samariʹa opgetrek en dit drie jaar lank beleër.+ 2 Konings 18:10 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 10 En hulle het dit na verloop van drie jaar ingeneem;+ in die sesde jaar van Hiskiʹa, dit wil sê die negende jaar van Hoseʹa, die koning van Israel, is Samariʹa ingeneem.+
5 En die koning van Assiʹrië het teen die hele land opgetrek en het na Samariʹa opgetrek en dit drie jaar lank beleër.+
10 En hulle het dit na verloop van drie jaar ingeneem;+ in die sesde jaar van Hiskiʹa, dit wil sê die negende jaar van Hoseʹa, die koning van Israel, is Samariʹa ingeneem.+