9 En ek sal uit Jakob ’n nageslag voortbring+ en uit Juda die erfbesitter van my berge;+ en my uitverkorenes moet dit in besit neem,+ en my knegte sal daar woon.+
10 “En die getal van die kinders van Israel sal soos die sandkorrels van die see word, wat nie gemeet of getel kan word nie.+ En op die plek waar daar voorheen vir hulle gesê is: ‘Julle is nie my volk nie’,+ sal daar vir hulle gesê word: ‘Die kinders van die lewende God.’+
29 Ook net soos Jesaja tevore gesê het: “As Jehovah van die leërs+ nie vir ons ’n saad gelaat het nie, sou ons net soos Sodom geword het en sou ons net soos Gomorʹra gemaak gewees het.”+