Jesaja 43:24 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 24 Vir my het jy geen soet riet+ met geld gekoop nie; en met die vet van jou offerandes het jy my nie versadig nie.+ In werklikheid het jy my gedwing om te dien weens jou sondes; jy het my met jou oortredings vermoei.+
24 Vir my het jy geen soet riet+ met geld gekoop nie; en met die vet van jou offerandes het jy my nie versadig nie.+ In werklikheid het jy my gedwing om te dien weens jou sondes; jy het my met jou oortredings vermoei.+