Romeine 9:27 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 27 En Jesaja roep oor Israel uit: “Al is die getal van die kinders van Israel soos die sand van die see,+ is dit die oorblyfsel wat gered sal word.+ Romeine 11:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 So het daar dan ook in die teenswoordige tyd ’n oorblyfsel+ verskyn ooreenkomstig ’n verkiesing+ weens onverdiende goedhartigheid.
27 En Jesaja roep oor Israel uit: “Al is die getal van die kinders van Israel soos die sand van die see,+ is dit die oorblyfsel wat gered sal word.+
5 So het daar dan ook in die teenswoordige tyd ’n oorblyfsel+ verskyn ooreenkomstig ’n verkiesing+ weens onverdiende goedhartigheid.