Eksodus 14:21 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 21 Moses het toe sy hand oor die see uitgesteek;+ en Jehovah het die see deur ’n sterk oostewind laat wegvloei, die hele nag deur, en die seebodem in droë grond verander,+ en die waters is gekloof.+ Habakuk 3:15 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 15 Deur die see het u met u perde gegaan, deur die massa uitgestrekte waters.+
21 Moses het toe sy hand oor die see uitgesteek;+ en Jehovah het die see deur ’n sterk oostewind laat wegvloei, die hele nag deur, en die seebodem in droë grond verander,+ en die waters is gekloof.+