Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 53:2
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 2 En hy sal soos ’n takkie+ voor iemand opkom, en soos ’n wortel uit ’n waterlose land. Hy het nie ’n statige gestalte of enige prag nie;+ en wanneer ons hom sal sien, is die voorkoms nie sodanig dat ons hom sou begeer nie.+

  • Sagaria 6:12
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 12 En jy moet vir hom sê:

      “‘Só het Jehovah van die leërs gesê: “Hier is die man+ wie se naam Spruit+ is. En hy sal uit sy plek uitspruit, en hy sal beslis die tempel van Jehovah bou.+

  • Openbaring 5:5
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 5 Maar een van die ouderlinge sê vir my: “Hou op huil. Kyk! Die Leeu wat uit die stam Juda is,+ die wortel+ van Dawid,+ het oorwin,+ sodat hy die boekrol en sy sewe seëls kan oopmaak.”

  • Openbaring 22:16
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 16 “‘Ek, Jesus, het my engel gestuur om aan julle te getuig van hierdie dinge vir die gemeentes. Ek is die wortel+ en die nakomeling+ van Dawid, en die helder môrester.’”+

Afrikaanse publikasies (1975-2025)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2026 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel