Wagtoring – AANLYN BIBLIOTEEK
Wagtoring
AANLYN BIBLIOTEEK
Afrikaans
  • BYBEL
  • PUBLIKASIES
  • VERGADERINGE
  • Jesaja 56:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 hulle sal ek ook na my heilige berg+ bring en in my huis van gebed+ vreugde gee. Hulle heelbrandoffers+ en hulle offerandes+ sal op my altaar+ aanneemlik wees. Want my huis sal ’n huis van gebed genoem word vir al die volke.”+

  • Haggai 2:7
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 7 “‘En ek sal al die nasies skud, en die begeerlike dinge van al die nasies moet inkom;+ en ek sal hierdie huis met heerlikheid vul’,+ het Jehovah van die leërs gesê.

  • Filippense 2:10
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 10 sodat in die naam van Jesus elke knie sou buig van dié in die hemel en dié op die aarde en dié onder die grond,+

  • Openbaring 7:15
    Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif
    • 15 Daarom is hulle voor+ die troon van God; en hulle verrig dag en nag heilige diens+ aan hom in sy tempel; en die Een wat op die troon sit,+ sal sy tent+ oor hulle uitsprei.

Afrikaanse publikasies (1975-2023)
Meld af
Meld aan
  • Afrikaans
  • Deel
  • Voorkeure
  • Copyright © 2023 Watch Tower Bible and Tract Society of Pennsylvania
  • Gebruiksvoorwaardes
  • Privaatheidsbeleid
  • Privaatheidsinstellings
  • JW.ORG
  • Meld aan
Deel