Daniël 8:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 En ek het in die visioen begin sien; en terwyl ek gekyk het, was ek in die kasteel Susan,+ wat in die regsgebied Elam+ is; en ek het in die visioen gesien, en ek was by die waterloop Ulai.+
2 En ek het in die visioen begin sien; en terwyl ek gekyk het, was ek in die kasteel Susan,+ wat in die regsgebied Elam+ is; en ek het in die visioen gesien, en ek was by die waterloop Ulai.+