Psalm 91:1 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 91 Elkeen wat in die skuilplek+ van die Allerhoogste+ woon,Sal vir hom verblyf kry in die skaduwee van die Almagtige.+ Psalm 118:14 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 14 Jah is my beskutting en my mag,+En vir my word hy redding.+
91 Elkeen wat in die skuilplek+ van die Allerhoogste+ woon,Sal vir hom verblyf kry in die skaduwee van die Almagtige.+