Psalm 9:11 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 11 BESING Jehovah, wat in Sion woon,+ met melodieë;Verkondig onder die volke sy dade.+ Psalm 40:5 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 5 Baie dinge het u gedoen,+O Jehovah my God, ja, u wonderlike werke en u gedagtes teenoor ons;+Niemand kan met u vergelyk word nie.+Sou ek geneig wees om dit te verkondig en daaroor te praat,Het dit te talryk geword om te vertel.+ Psalm 105:2 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 2 Sing tot hom, besing hom met melodieë,+Oordink al sy wonderlike werke.+ Psalm 145:4 Nuwe Wêreld-vertaling van die Heilige Skrif 4 Geslag na geslag sal u werke prys,+En u magtige dade sal hulle verkondig.+
5 Baie dinge het u gedoen,+O Jehovah my God, ja, u wonderlike werke en u gedagtes teenoor ons;+Niemand kan met u vergelyk word nie.+Sou ek geneig wees om dit te verkondig en daaroor te praat,Het dit te talryk geword om te vertel.+